Hoe Ken Ek God se Wil?

Hoe Ken Ek God se Wil?

5 Dae

Wat is God se wil? Ons almal het al op een of ander stadium in ons lewens daaroor gewonder. Soms is ons verlam terwyl ons wag om te weet wat dit is. Die Bybel is ons gids om meer oor hierdie onderwerp te verstaan. Ons sal verskillende aspekte van God se wil in hierdie vyf dag leesplan bespreek.

Hierdie oorspronklike leesplan is deur YouVersion geskep en verskaf.
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid