Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Sy Groot Opoffering, Ons Sendingopdrag

10 Dae
Beleef die Paasfees-gebeure hierdie jaar op ‘n spesiale manier. Begin jou belewenis in die Midde-Ooste en laat die visuele en ouditiewe ervarings van sendelinge wat wêreldwyd werk die koers aanwys, om met nuwe oë na die Paasfees-gebeure te kyk. Word opnuut bewus van die rede vir Jesus se koms aarde toe – om die siele van mense te red.
Ons wil graag vir OneHope bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.onehope.net
Verwante Leesplanne

'n Saak Vir Die Opstanding Van Christus

Tony Evans verken versoening tussen rasse

Om die Sabbat te Verstaan

Alles Wat Ek Nodig Het

Jesus: Ons Oorwinningsbanier

Wees Lief Vir Mekaar

Streef Na Vrede

Lig van die Wêreld - Advent Oordenking

Vir die Vreugde Wat Vir Hom In Die Vooruitsig Was: 'n Paasoordenking
