Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Yster Slyp Yster: Life-to-Life® Begeleiding in die Ou Testament

5 Dae
Verlang jy daarna om "dissipels te maak wat dissipels maak", om sodoende in Jesus se voetspore te volg deur die groot sendingopdrag uit te voer (Matteus 28:18-20)? Indien wel, mag jy agtergekom het dat dit moeilik kan wees om rolmodelle vir hierdie proses te kry. Wie se voorbeeld kan jy volg? Wat beteken dit in die alledaagse lewe om dissipels te maak? Kom ons kyk in die Ou Testament hoe vyf manne en vroue deur hul lewens in ander se lewens (Life-to-Life®) belê het.
Ons wil graag "The Navigators" bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Besoek hulle vir verdere inligting by: https://www.navigators.org/youversion
Verwante Leesplanne

Infinitum Familie Advent, Week 1

Hiervoor geskep: 'n Studie oor Identiteit, Inpas en Doel

Ons Berei Ons Harte Voor Vir Paasfees: 'n Oordenking Tydens die Vastyd

Paasfees: As die Graf Kon Praat

Die Krag Van Visie

God se Pad na Sukses

Ewige Sekerheid

'n Saak Vir Die Opstanding Van Christus

Die Wapenrusting van God
