Leesplan inligting

BidVoorbeeld

Pray

DAG 11 VAN 24

Hoe meer ons vir geregtigheid bid, hoe meer besef ons hoeveel ons deel vorm daarvan. Natuurlik kan God bonatuurlike geregtigheid laat geskied. Bid vandag daarvoor. Bid ook dat Hy vir jou sal wys hoe jy geregtigheid aan diegene in jou kringe kan bring.


Dag 10Dag 12

Aangaande hierdie leesplan

Pray

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die lees...

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid