BidVoorbeeld

Pray

DAG 12 VAN 24

Watter groot hartseer het dag na dag uit Hanna se gebede gestroom! Die pyn van verlange na 'n kind is iets wat net God kan troos. Bid hierdie gebed vandag as jy of iemand wat jy ken dit nodig het. Bid vir die mense wie se harte pyn van hartseer.

Dag 11Dag 13

Aangaande hierdie leesplan

Pray

Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die leesplan is ontwerp om saam met die boodskapreeks "Pray", deur Craig Groeschel, gelees te word. (Jy kan aanlyn by life.church daarna kyk). Moenie alleen bid nie, bestudeer hierdie inhoud saam met jou kleingroep.

More

Baie dankie aan Life.Church vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church