Leesplan inligting
BidVoorbeeld
Ons het deur hierdie leesplan geluister na gebede van 'n handjievol helde uit die Bybel. Die verstommende waarheid is egter dat God se Heilige Gees die heeltyd vir ons bid. Ons weet dalk nie presies hoe dit werk nie, maar dit is 'n opwindende gebed. Sit vandag in stilte en dink na oor hierdie asemrowende belofte. Vra dat God jou meer bewus sal maak van die Heilige Gees se gedagtes en gebede vir jou.
Skrif
Aangaande hierdie leesplan
Die beste manier om in jou gebedslewe te laat groei, is om te leer uit ander se gebede. Hierdie leesplan laat ons luister na helde uit die Bybel se gebede in verskillende situasies en vir verskillende doelwitte. Die lees...
More