Ek verklaar oorlog: 4 Sleutels Om Die Stryd Teen Jouself Te Wen

5 Dae
Wen die stryd met jouself deur oorlog te verklaar teen die weergawe van jouself wat jy nie wil wees nie. Ontdek die gedagtes, woorde, gewoontes en krag wat jy benodig om hierdie oorwinning te behaal. Jy is heel waarskynlik jou eie grootste vyand. Leer om uit jou eie pad te kom en om die wapen van oorwinning te ontdek om die innerlike stryd te oorwin.
Ons bedank pastoor Levi Lusko vir die voorsiening van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://levilusko.com
Verwante Leesplanne

Hernu Jou Denke: Detoks Jou Gedagtes

Gewaagde Gebede

Maak 'n Kopskuif

Die Meedoënlose Uitskakeling Van Haas

Om die Oorlog in Jou Gedagtes te Wen

Ek volg Jesus

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 4)

Leef Vervuld - 'n Reis deur Kolossense

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)
