Leesplan inligting

Beloftes van GodVoorbeeld

Beloftes van God

DAG 29 VAN 29

Oordenkingsvrae: 


1. Hoe hou God alles bymekaar? Wat beteken dit vir jou lewe vandag?


2. Ons lees dat God se genade elke oggend nuut is. Wat is hierdie genade?


3. Ons sal uitbrand as ons probeer om die Christelike lewe in ons eie krag te lei. Ons moet leer om in God te rus. Hoe lyk dit?


4. Watter troos kan jy put uit God se volgehoue ​​krag wanneer jy hartseer, oorweldig, verward of uitgeput is?


5. Hoe ontvang ons die krag van God?

Dag 28

Aangaande hierdie leesplan

Beloftes van God

Het jy al ooit die gesegde: 'beloftes word gemaak om gebreek te word,' gehoor? Terwyl mense beloftes mag maak en dan breek, doen God wat Hy belowe. In hierdie vier weke-studie oor die beloftes van God sal ons kyk na hoe ...

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid