Leesplan inligting

Beloftes van GodVoorbeeld

Beloftes van God

DAG 21 VAN 29

Lees: Psalms 91:4

SOAP: Psalms 91:4

Wanneer ons aangeval word, kan ons rus in die wete dat God ons sal beskerm. Hy beskerm ons teen die vyand soos 'n hen wat haar kuikens in ‘n tere gebaar toedek met haar vlerke. Sy waarheid en getrouheid beskerm ons teen al die pyle van opposisie wat na ons kant toe kom.

God is getrou om sy beloftes te hou, dus kan jy vertrou dat Hy sy genade sal uitbrei om jou vandag te oordek. Jy is veilig in God se sorg. Roep na Hom in jou nood en bly naby aan sy vleuels.

Here, ek glo U is getrou om u beloftes te hou. Ek het nodig dat U my beskerm teen die aanvalle van die vyand vandag. Bedek my asseblief met u beskerming.

Amen.

Dag 20Dag 22

Aangaande hierdie leesplan

Beloftes van God

Het jy al ooit die gesegde: 'beloftes word gemaak om gebreek te word,' gehoor? Terwyl mense beloftes mag maak en dan breek, doen God wat Hy belowe. In hierdie vier weke-studie oor die beloftes van God sal ons kyk na hoe ...

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid