Leesplan inligting

Beloftes van GodVoorbeeld

Beloftes van God

DAG 26 VAN 29

Lees: Matteus 11:28

SOAP: Matteus 11:28

Is jy moeg? Jesus nooi jou uit om tot Hom te nader en rus te vind. Lê al jou laste neer. Jy was nooit bedoel om so 'n ondraaglike gewig te dra nie.

Sonde is swaar, vriendin. Jesus het die Kruis gedra om jou te verlos en jou vry te maak van elke vesting. Soos ons alles aan die Verlosser oorgee, vind ons volle vryheid en ware rus. Gee dit alles vir Jesus. Laat Hy die swaar las dra.

Here, ek hardloop vandag na U toe. Ek laat los hierdie swaar gewig. Leer my asseblief hoe om te rus.

Amen.

Dag 25Dag 27

Aangaande hierdie leesplan

Beloftes van God

Het jy al ooit die gesegde: 'beloftes word gemaak om gebreek te word,' gehoor? Terwyl mense beloftes mag maak en dan breek, doen God wat Hy belowe. In hierdie vier weke-studie oor die beloftes van God sal ons kyk na hoe ...

More

Ons wil graag vir Love God Greatly bedank vir hierdie plan. Vir meer inligting, besoek gerus: http://lovegodgreatly.com

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid