Ware Aanbidding

Ware Aanbidding

5 Dae

Aanbidding is nie net dienste op Sondagoggende, Woensdagaande of wanneer ons saam met ander gelowiges vergader nie.  God nooi ons uit na 'n lewe van aanbidding.  Kom ontdek saam met ons wat dit werklik beteken om God te aanbid en hoe om dit te doen.  Aan die einde van die leesplan sal jy God loof en prys.

Baie dankie aan Influencers Global Bediening wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.influencers.org
Oor Die Uitgewer

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid