Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

LAAT HULLE DIE GEVOLGE DRA
Dis nou vir jou 'n moeilike opdrag! Moses, die groot leier van die uittog uit Egipte en ontvanger van die tien gebooie, was nie toegelaat om die beloofde land binne te gaan nie, omdat hy doelbewus ongehoorsaam was aan God. Moses het by God gepleit om van gedagte te verander, maar God het standpunt ingeneem.
Selfs groot leiers en oulike kinders kan erge foute begaan. Jy kan voel dat jy sonder liefde en harteloos optree as jy toelaat dat jou kinders die gevolge van hul dade dra, veral deesdae, in die lig van die agteruitgaan van morele standaarde. Ons moet egter duidelike grense stel en hulle die gevolge laat dra, sodat ons kinders 'n gewoonte van gehoorsaamheid kan kweek. Dit mag dalk wreed klink, maar dit is 'n daad van liefde as jy altyd toelaat dat jou kinders die gevolge van hul dade dra.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com