Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

VERTROU GOD (DEEL 2)
Is jy bekommerd dat jou kinders 'n verkeerde pad mag volg? God wil hê ons moet Hom vertrou. Hy het 'n plan. Habakuk moes die feite in die oë staar dat sy nasie vernietig gaan word as gevolg van hulle ongehoorsaamheid, maar hy het 'n manier gevind om op die Here te vertrou en selfs te juig in die Here, wetende dat hy nooit God se weë ten volle sal verstaan nie. Hy het geweet God was besig om te werk en dat hy net moes stil wees en wag sodat God se wil kon geskied.
Die psalmdigter beskryf hierdie vlak van vertroue in Psalm 46:11(DB): "Wees stil en weet Ek is God. Ek regeer oor nasies, oor die hele aarde." Vertrou God — sy plan is perfek, selfs al is dit die teenoorgestelde van joune.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com