Onbeskaamde Ouerskap DagstukkeVoorbeeld

BEHOU BALANS TUSSEN GOEDHEID (LIEFDE) EN STRENGHEID (WAARHEID)
Dit is nogal interessant om op te let dat die Bybel partykeer melding maak van twee teenoorgestelde kenmerke van God. In Romeine 11:22 is dit goedheid en strengheid. God se liefde word in sy goedheid weerspieël, maar dit is nie sy enigste karaktertrek nie. Hy is ook streng met dié wat ongehoorsaam is. Hy handhaaf 'n goeie balans tussen hierdie twee kenmerke in sy verhouding met sy kinders.
Ons word aangeraai om God na te boots in ons verhoudings met ons kinders. Ons kan nie altyd "goed" wees nie, want daar sal tye van rebellie en ongehoorsaamheid in hulle lewens wees. Ons kan nie altyd "streng" wees nie, want dit bring afkeur en vrees. Ons doel is 'n balans tussen die twee en God beloof om vir ons die wysheid te gee om daardie balans te bereik (Jakobus 1:5).
Vra God vir wysheid om 'n balans te handhaaf tussen goedheid en strengheid as dit kom by jou verhoudings met jou kinders.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

Die doel van hierdie oordenking is om uit te vind wat die Woord van God sê oor die uitdagings waarmee ouers te doen kry. Elke dag se leesstuk bevat 'n Skrifgedeelte en 'n toepassing, wat handel oor die struikelblokke en suksesse wat gesinne na volwassenheid in Christus kan lei. Die oordenkings is opgestel deur Parenting by Design, 'n Fort Worth bediening wat daarop toegespits is om ouers te leer hoe om hulle kinders in die weë van die Here groot te maak.
More
We would like to thank Parenting by Design for providing their daily devotional. For more information about Parenting by Design, please visit: www.parentingbydesign.com