Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Ses Stappe Tot Suksesvolle Leierskap

7 Dae
Is jy gereed om as leier te groei? Craig Groeschel verduidelik ses Bybelse stappe wat enigeen kan neem om 'n beter leier te word. Ontdek 'n dissipline om mee te begin, die moed om op te hou wanneer nodig, om iemand te bemagtig, om 'n stelsel te skep, 'n verhouding te begin en die risiko wat jy moet neem.
Ons wil graag Pastoor Craig Groeshcel en Life.Church bedank vir die voorsiening van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus https://www.craiggroeschel.com/
Verwante Leesplanne

Bybelse Beginsels Om In Entrepreneurskap Te Floreer

Heg betekenis aan jou werk

Discover God's Dream For You By Jennie Allen

The Maxwell Leadership Reading Plan

Ek Kies

Ontwikkel Leierskap met Bybelse Wysheid

Sewe Dae van Nadenke en Verklarings vir Elke Seun van God

Chazown saam met pastoor Craig Groeschel
