Groter Verlossing deur Jesus — Jesus is Groter Reeks #1

7 Dae
Jesus — Is daar iemand groter? NEE! Hierdie is deel een van nege leesplanne wat ons deur die boek van Hebreërs lei. Hierdie eerste deel lê die grondslag van Jesus se grootheid en dui aan wat Hom onderskei. God se volk het voor 'n moeilike keuse te staan gekom — volg Jesus en verloor alles, of gaan terug. Is dit die moeite werd om Jesus te volg en soveel te verloor? Ons vind dat ons vandag dieselfde vraag vra — en daarop reageer.
Baie dankie aan Al Ain Evangelical Church wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: https://aaechurch.nucleus.church/jesus-is-greater
More from Al Ain Evangelical ChurchVerwante Leesplanne

Fondamentstene van Verlossing - Jesus Is Groter Reeks #3

Jesus: Die Groot Hoëpriester — Die Jesus Is Groter Reeks

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Christus se Groter Verbond — Jesus Is Groter Reeks #5

Uitdagings om Vas te Hou —Jesus Is Groter Reeks #6

Jesus Wandel — Kom Jy? Jesus Is Groter Reeks #9

Om God se Beloofde Rus Binne te Gaan – Jesus is Groter Reeks #2

Voltooi Die Wedloop Van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #8

Ons God Wat Ons Opsoek - Om Ons Na Hom Terug Te Lei. 'n Studie van Vyf Klein Profete
