Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Uitdagings om Vas te Hou —Jesus Is Groter Reeks #6

5 Dae
Om met God te wandel is nie maklik nie. Wanneer ons kies om God met ons hele hart te volg, word dinge moeiliker. Wat hou ons op hierdie pad? Hoekom kies ons om saam met Hom op reis te gaan? Die antwoord: JESUS IS GROTER! In hierdie leesplan, die sesde van nege, op ons reis deur Hebreërs, sien ons hoe ons lewe saam met Jesus uitdagend kan en sal word. Om vas te hou is dalk nie altyd maklik nie, maar dit sal die moeite werd wees.
Ons wil graag vir Al Ain Evangelical Church bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.aaec.ae/jesus-is-greater
Verwante Leesplanne

Jesus: Die Groot Hoëpriester — Die Jesus Is Groter Reeks

Voltooi Die Wedloop Van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #8

Christus se Groter Verbond — Jesus Is Groter Reeks #5

Jesus Wandel — Kom Jy? Jesus Is Groter Reeks #9

Hoe Om Die Kerk Te Wees

Jesus, Tuis In Jou Hart — Pete Briscoe

Dit Is Wat Ons Doen

Die Skepping

Fondamentstene van Verlossing - Jesus Is Groter Reeks #3
