Jesus Wandel — Kom Jy? Jesus Is Groter Reeks #9

5 Dae
In hierdie laaste aflewering van nege dele in die reis deur Hebreërs, word praktiese uitdagings en goddelike reaksies op die lewe aan ons voorgelê. Dit is kort en maklik om te verstaan — maar is werklik 'n uitdaging om daagliks in ons lewens te implementeer. Hoe moet ons hierdie uitdagings die hoof bied? LOFPRYSING. Hierdie finale leesplan van Hebreërs illustreer die belangrikheid daarvan om die lofprysing midde uitdagings te bring.
Ons wil graag die Al Ain Evangeliese Kerk vir die verskaffing van hierdie leesplan bedank. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.aaec.ae/jesus-is-greater
Verwante Leesplanne

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde

Ons wag op 'n redder

Onbeperkte Liefde

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 1)

Bible Basics: Om God te ken

Die geboorte van Christus en gesinslewe

’n Kersfees Saam met Jesus

Ek volg Jesus

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit
