Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Jesus: Die Groot Hoëpriester — Die Jesus Is Groter Reeks

6 Dae
Ons begin Deel Vier van ons reeks oor Hebreërs met die derde waarskuwing: wees versigtig om nie van Jesus afvallig te raak nie. As ons Jesus en ons verhouding met Hom uit die oog verloor, het ons nie langer toegang tot die beter lewe wat Hy bring en alles wat daarmee gepaardgaan nie. Jesus is die groot Hoëpriester wat aan ons die nuwe verbond gee. Sonder Hom kan ons nie lewe, wandel of toegang tot God se beloftes kry nie.
Ons wil graag vir Al Ain Evangelical Church bedank wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.aaec.ae/jesus-is-greater
Verwante Leesplanne

Christus se Groter Verbond — Jesus Is Groter Reeks #5

Fondamentstene van Verlossing - Jesus Is Groter Reeks #3

Groter Verlossing deur Jesus — Jesus is Groter Reeks #1

Voltooi Die Wedloop Van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #8

Uitdagings om Vas te Hou —Jesus Is Groter Reeks #6

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Jesus Wandel — Kom Jy? Jesus Is Groter Reeks #9

Die Skepping

Elke Taal: Luister Na Die Veeltalige God
