Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Voltooi Die Wedloop Van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #8

5 Dae
Dit is WEDLOOPDAG. Jy voel een van twee dinge — voorbereid of vreesbevange. Die wat voorbereid is sien uit daarna om te hardloop, wetende dat die ure se gedissiplineerde opleiding hulle toegerus het om goed mee te ding. Die vreesbevanges aan die ander kant wil kop uittrek — hulle is nie gereed nie. Leesplan agt van nege oordenkingsleesplanne wat ons deur Hebreërs neem, illustreer die belangrikheid om deur God gedissiplineer te word om ons geloofswedloop te voltooi.
Ons wil graag die Al Ain Evangeliese Kerk bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek asseblief:
https://www.aaec.ae/jesus-is-greater
Verwante Leesplanne

Fondamentstene van Verlossing - Jesus Is Groter Reeks #3

Christus se Groter Verbond — Jesus Is Groter Reeks #5

Jesus: Die Groot Hoëpriester — Die Jesus Is Groter Reeks

Jesus Wandel — Kom Jy? Jesus Is Groter Reeks #9

Voltooi die Wedloop van Geloof: Jesus Is Groter Reeks #7

Groter Verlossing deur Jesus — Jesus is Groter Reeks #1

Uitdagings om Vas te Hou —Jesus Is Groter Reeks #6

Jesus, Tuis In Jou Hart — Pete Briscoe

Anderkant Rampspoed: Vind Nuwe Krag en Hoop in die Bybel
