Wees Die Hande En Voete

5 Dae

Nick Vujicic is wêreldwyd bekend as die man sonder arms en bene, met 'n aansteeklik positiewe gesindheid. Soos Nick met ons deel in "Be the Hands and Feet", is niks so belonend in sy lewe as om Jesus aan mense bekend te stel wie Hom nog nie ontmoet het nie. Wat behels dit? Hierdie vyfdaagse oordenking gee ons 'n blik op die kern van Nick se boodskap en inspireer ons om ons geloof in Jesus te deel met 'n wêreld wat desperaat is vir hoop.

Uitgewer

Ons sê baie dankie vir WaterBrook Multnomah wat hierdie plan verskaf het. Vir meer inligting, besoek gerus: https://waterbrookmultnomah.com/books/236025/be-the-hands-and-feet-by-nick-vujicic/

Oor Die Uitgewer

Meer as 50000 voltooi