Verhoudings Bloedsuiers

5 Dae

Hulle dreineer jou vreugde, mors jou tyd en bederf jou pret—maar daar is 'n beter manier om na moeilike mense te kyk. Kom ons leer hoe om die verhoudings te genees wat ons lewe versuur. Maak gereed vir God om sy lewe-gewende werk te doen as jy hierdie nuwe Life.Church Oordenking begin. Dit is deel van Pastoor Craig Groeschel se lesing, Verhoudings Bloedsuiers. 

Uitgewer

Baie dankie aan Life.Church wat hierdie leesplan aan ons voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: https://www.life.church/

Oor Die Uitgewer

Meer as 25000 voltooi