Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die GeesVoorbeeld

Toe God in Jesus Christus vlees geword het, met die doel om sonde te verwyder, het mense niks in Hom gesien om te begeer nie. Maar wanneer die hart van 'n sondaar bereik word, word die hart en verstand bemagtig om te verstaan waarom dit vir God nodig was om vlees te word. Die ergste toestand waarin 'n mens ooit kan wees, is om nooit 'n tikkie oortuiging van sonde te hê nie, gelukkig en vreedsaam te leef, maar heeltemal dood te wees vir die koninkryk wat Jesus verteenwoordig.
Die meeste van ons is oppervlakkig, ons steur ons nie aan die werklikheid nie. Ons hou daarvan om gemaklik te lewe, rustig en vredevol, en wanneer God se Gees kom en die ewewig van ons lewe versteur, verkies ons om sy openbaring te ignoreer.
OORDENKINGSVRAE:
1. Waarom is valse vrede so gevaarlik?
2. Hoekom is vrede wat maklik bekom word so tydelik?
3. Waarom is gemak die vyand van vrede?
Aanhalings uit: "Bring Sons in Glory" en "The Psychology of Redemption", © Discovery House Uitgewers.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

"Vrede: Lewe deur die Gees" is 'n inspirerende skat van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Vind rus in God en kry 'n dieper begrip van die belangrikheid van God se vrede in jou lewe.
More
Baie dankie aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.utmost.org vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die Here

Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper

Span Jou Tyd In Vir God

Om Die Stem Van God Te Hoor

Glo God Is Goed — Ongeag

Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid

HET JY HOM MEER LIEF AS HIERDIE?

Van vrees na vertroue

'n Hart soos Jesus s'n