Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die GeesVoorbeeld

Wanneer ons met Jesus Christus in gesprek tree, verdwyn al die onsekerheid, want in Hom is daar geen onsekerheid nie, en ons enigste bekommernis moet wees om in Hom te bly. Kom ons vertrou op sy wysheid en versekering dat alles goed sal gaan. "Hy bly getrou; want Hy kan Homself nie verloën nie" (2 Timoteus 2:13). Die engele se lied is nog steeds die waarheid: "Eer aan God in die hoogste hemel en vrede op aarde aan die mense in wie Hy behae het."
Die weg tot innerlike vrede is om in alle opsigte in ooreenstemming met die behae en ingesteldheid van God se wil te wees. Wie in alles suksesvol wil wees en dinge volgens eie voorkeure wil laat gebeur, maar nie hierdie weg leer ken het nie, sal 'n harde en bitter lewe lei en altyd rusteloos of in 'n slegte bui wees, sonder om in vrede te leef, wat moontlik is as jy in ooreenstemming met God se wil wandel.
OORDENKINGSVRAE:
1. Watter onsekerhede versteur my vrede?
2. Watter vredesgebare verwag ek van ander, wat ek onwillig is om self te gee? 3.Watter aspekte van my lewe moet ek nog verander sodat ek God kan behaag?
Aanhalings uit: "Christian Discipline", © Discovery House Uitgewers.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

"Vrede: Lewe deur die Gees" is 'n inspirerende skat van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Vind rus in God en kry 'n dieper begrip van die belangrikheid van God se vrede in jou lewe.
More
Baie dankie aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.utmost.org vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die Here

Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper

Span Jou Tyd In Vir God

Om Die Stem Van God Te Hoor

Glo God Is Goed — Ongeag

Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid

Onderskei en Oorkom Alledaagse Versoekings

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou