Oswald Chambers: Vrede - Lewe deur die GeesVoorbeeld

Die idee van vrede, in die lig van ons persoonlikheid, is dat kragtige werking 'n grens het. Dit is wat Jesus bedoel as Hy sê: "My vrede." Moet nooit moegheid of stilstand met vrede assosieer nie. Gesondheid is fisiese vrede, maar gesondheid staan nie stil nie; gesondheid is die volmaaktheid van fisiese aktiwiteit. Deug is morele vrede, maar deug is nie onskuld nie; deug is die volmaaktheid van moraliteit. Heiligheid is geestelike vrede, maar heiligheid is nie stilte nie; heiligheid is die diepste geestelike aktiwiteit.
Die diepgaande besef van God maak jou so onbeskryflik vreedsaam dat jy nie in staat is om enige eiebelang te hê nie.
OORDENKINGSVRAE:
1. Op watter maniere gee passiwiteit 'n vals sin van vrede?
2. Waarom word aktiwiteit benodig vir vrede?
3. Waarom maak selfbelang nie deel uit van vrede nie?
Aanhalings uit: "Bring Sons into Glory" en "Not Knowing Where", © Discovery House Uitgewers.

Skrif
Aangaande hierdie leesplan

"Vrede: Lewe deur die Gees" is 'n inspirerende skat van aanhalings uit die werke van Oswald Chambers, die wêreld se mees geliefde oordenkingskrywer en outeur van "My Utmost for His Highest". Vind rus in God en kry 'n dieper begrip van die belangrikheid van God se vrede in jou lewe.
More
Baie dankie aan Discovery House Uitgewers wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek www.utmost.org vir meer inligting
Verwante Leesplanne

Oswald Chambers: Vreugde - Krag In Die Here

Lewe Deur Die Gees: Oordenkings Deur John Piper

Span Jou Tyd In Vir God

Om Die Stem Van God Te Hoor

Glo God Is Goed — Ongeag

Soek Daagliks Die Hart Van God — Wysheid

Onderskei en Oorkom Alledaagse Versoekings

Die sin van die lewe

Die krag van ’n biddende vrou