MATTEUS 26:33-34

MATTEUS 26:33-34 AFR83

Daarop het Petrus vir Hom gesê: “Al sal hulle U ook almal in die steek laat, ék sal U nooit in die steek laat nie.” Toe sê Jesus vir hom: “Dit verseker Ek jou: Vannag nog, voordat die haan kraai, sal jy My drie maal verloën.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 26:33-34