Hoekom Het Ek My Werk Verloor as God My Lief Het?

7 Dae
As jy een van die miljoene Suid-Afrikaners is wat in die middel van 'n loopbaanoorgang is, is die kans goed dat jy ontmoedig is oor hoe moeilik dit is om werk te kry. Prakties en inspirerend sal elke dag se oordenking van hierdie leesplan jou help om waardevolle persoonlike groei by God te vind gedurende hierdie oorgangstyd. Geneem uit Rick Pritikin se boek met dieselfde titel, sal hierdie 7-dag leesplan jou help om fokus en betekenis te vind.
Baie dankie aan Rick J. Pritikin en Zondervan wat hierdie leesplan voorsien het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://bibl.es/YV9780310429449
Verwante Leesplanne

Vind God in Werkloosheid

Ons wag op 'n redder

Bible Basics: Om God te ken

Ek volg Jesus

Follow, Fellowship, Fish

Geroep deur God

Advent: Hy Spreek Sy Vrede Oor Sy Mense Uit

Becoming Love: As ons by Volbring begin, waar eindig ons? (Deel 3)

Kersfees in Psalm 16: Volmaakte Vreugde
