Matteus 26:33-34

Matteus 26:33-34 AFR20

•Petrus het egter vir Hom gesê: “Selfs al sal almal van U afvallig raak, ek sal nooit afvallig raak nie.” Jesus het hom geantwoord: “•Amen, Ek sê vir jou, jy sal My in hierdie nag, voor 'n haan kraai, drie maal verloën. ”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 26:33-34