Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Vir die Vreugde Wat Vir Hom In Die Vooruitsig Was: 'n Paasoordenking

8 Dae
Die laaste week in Jesus se lewe op aarde was nie 'n gewone week nie. Dit was tyd vir bitter-soet totsiens-sê, vir oorvloedige geskenke, wrede verraad en gebede wat die hemel geskud het. Herleef hierdie week, van palmsondag tot die mees wonderbare opstanding, terwyl ons saam deur die Bybelse verhaal lees. Ons sal saam met die skares in Jerusalem se strate juig, in woede op Judas en die Romeinse soldate skree, saam met die vrouens by die kruis huil en op Paassondag met sonsopkoms feesvier!
Ons wil graag vir Carol McLeod en Just Joy Ministries bedank vir die voorsiening van hierdie dagstukkies. Vir meer inligting, besoek www.justjoyministries.com
Verwante Leesplanne

Elke Tree 'n Aankoms

'n Paasfees en Kersgebeure

Uitverkies — Ontsluier die Vrou in Christus

Ontwaak en Skyn

21-Day Plan for Busy Women: A Rich and Satisfying Life

Om Rus in die Lewensritmes te Vind

ReThink Life: 40 Day Devotional

Dit Het Gebeur (Waardig, Waardig) Uit "Vertical Worship"

1 Korintiërs
