Filippense 4:13-14

Filippense 4:13-14 DB

Vir alles in die lewe, die goeie of die slegte, sien ek kans omdat Jesus my bron van krag is. Moet my asseblief nie misverstaan nie. Dit was baie mooi van julle om my te help toe dit maar sleg met my gegaan het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 4:13-14