Nege Algemene Leuens wat Christene Glo: Deel 1 van 3

Nege Algemene Leuens wat Christene Glo: Deel 1 van 3

3 Dae

Dalk is God nie wie jy dink Hy is nie. Miskien is Hy veel beter. Hierdie leesplan sal help om sommige Christelike, geykte uitdrukkings te identifiseer wat ons almal al gehoor het, maar wat eintlik onbybelse leuens is. Hierdie holrug geryde frases mag onskuldig voorkom, maar is eintlik skadelik vir jou geloof en laat hopeloos te veel gelowiges vassit in geestelike onvolwassenheid. Leer om hierdie leuens te benader met die waarhede oor God in die Bybel om sodoende bemoediging en vryheid in ons lewens te bring.

Uitgewer

Baie dankie aan WaterBrook Multnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek: https://waterbrookmultnomah.com/books/567221/9-common-lies-christians-believe-by-shane-pruitt/

Oor Die Uitgewer

Meer as 250000 voltooi