Filippense 2:2

Filippense 2:2 DB

Moenie gedurig met mekaar stry en baklei nie. Konsentreer liewer op die dinge waaroor julle saamstem. Wees lojaal teenoor mekaar. Voel saam, streef saam, doen saam. As julle dit doen, sal julle my regtig baie bly maak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Filippense 2:2