Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hy Het Uitgebloei!

3 Dae
Toe Jesus aan die houtkruis gesterf het, het sy bloed tot in die dieptes van ons siele ingeloop. Ons was uiteindelik herenig met God, wat met ons praat deur 'n universele taal wat direk tot ons omstandighede spreek — dit maak nie saak wie ons is nie, dit maak nie saak waar ons vandaan kom nie, en dit maak nie saak wat ons skei nie. Hy het uitgebloei sodat almal kon inkom!
Ons wil graag dankie sê aan Potter's House (Biskop TD Jakes) wie hierdie leesplan verskaf het. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.thepottershouse.org
Verwante Leesplanne

Oorwin met Letitia Wright

Ewige Verlosser

Die Bonatuurlike Lewe

Gemeenskapsversoening En Die Kerk

Bybel vir Almal

Wat Is Dit? Om Die Geskenke Waarvoor Jy Nie Gevra Het Nie, Te Verwelkom

Hy het gesê, sy sê: Die Krag om uit die Woord van God te Bid

Guns By Konings

Tony Evans verken versoening tussen rasse
