Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
In Alle Dinge

5 Dae
Die brief wat Paulus aan die gemeente in Filippi geskryf het, het oor geslagte heen gereis om vandag ons harte en denke te voed en uit te daag. Hierdie 5-dag leesplan gee jou 'n kykie in die boek Filippense, baie eeue nadat God dit deur Paulus geskryf het. Mag God jou met verwondering en verwagting vul wanneer jy hierdie vreugdevolle brief lees! Dit is nie sommer net Paulus se woorde aan 'n antieke kerk nie — dit is God se woorde aan jou.
Baie dankie aan WaterBrook Multnomah wat hierdie leesplan verskaf het. Vir verdere inligting, besoek: https://waterbrookmultnomah.com/books/561570/in-all-things-by-melissa-b-kruger/
Verwante Leesplanne

Jesus, ek het U nodig!

Begin Met Gebed 7-Dag Uitdaging

The Power of a Simple Prayer

Gesprekke Met God

Wonderlik geskape: Ontdek die Identiteit, Liefde en Waarde Waarvoor Jy Geskep is

Woorde waarvolgens om te leef — Craig Groeschel

Geloof, Hoop & Liefde

Neem Jou Lewe Terug: Dink Reg Sodat Jy Reg Kan Lewe

God Is So Goed
