YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

FILIPPENSE 2:2

FILIPPENSE 2:2 Bybel vir almal (ABA)

Daaroor is ek bly, maar julle moet my nog blyer maak: Julle moet dieselfde dinge dink, julle moet dieselfde liefde in julle harte hê, julle moet in julle harte dieselfde voel en dieselfde dinge wil doen.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees en dieselfde liefde te hê, een van siel, een van sin.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

maak dan nou my blydskap volkome deur eensgesind te wees: een in liefde, een van hart, een in strewe.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

maak dan my blydskap volkome deur eensgesind te wees – een in liefde, een van gees, een in denke

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Vervul my blydskap, dat julle eensgesind is, dieselfde liefde het, eensgesind, eensgesind.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:2 Die Boodskap (DB)

Moenie gedurig met mekaar stry en baklei nie. Konsentreer liewer op die dinge waaroor julle saamstem. Wees lojaal teenoor mekaar. Voel saam, streef saam, doen saam. As julle dit doen, sal julle my regtig baie bly maak.

Deel
Lees FILIPPENSE 2

FILIPPENSE 2:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maak my dan nou heeltemal bly deur eensgesind te wees – één in liefde, één in hart en één in doel.

Deel
Lees FILIPPENSE 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's