MATTHÉÜS 26:33-34

MATTHÉÜS 26:33-34 AFR53

Daarop antwoord Petrus en sê vir Hom: Al sal almal ook aanstoot aan U neem, ek sal nooit aanstoot neem nie. Jesus sê vir hom: Voorwaar Ek sê vir jou, in hierdie nag, voordat die haan gekraai het, sal jy My drie maal verloën.

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTHÉÜS 26:33-34