JOHANNES 15:1-2

JOHANNES 15:1-2 AFR53

EK is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer. Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.

Versbeelde vir JOHANNES 15:1-2

JOHANNES 15:1-2 - EK is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.
Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.JOHANNES 15:1-2 - EK is die ware wynstok, en my Vader is die landbouer.
Elke loot wat in My nie vrug dra nie, neem Hy weg; en elke loot wat vrug dra, dié maak Hy skoon, sodat dit meer vrug kan dra.