Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
'n Lewe saam met Jesus

3 Dae
Jesus het mense by meer as een geleentheid genooi om Hom te volg. Om Jesus te volg is 'n lewenslange reis waar ons al hoe meer soos Hy gevorm word. In hierdie leesplan gaan jy sien hoe Jesus jou vra om Hom te volg sodat jy net soos Hy kan lewe.
Ons wil graag Oase Gemeente Klerksdorp bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: www.oasegemeente.co.za




