Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Waarop Fokus Jy?

5 Dae
Waarop fokus jy? Dit waarop jy jou aandag vestig, is die rigting wat jou lewe gaan. Jesus daag elkeen van ons uit om ons aandag te vestig op dit wat werklik belangrik is. "Waarop fokus jy?" is 'n 5-dag leesplan waarin ons na vyf baie belangrike aspekte kyk waarop God ons elkeen roep om op te fokus!
Ons wil graag Tienie van Wyngaard bedank vir die verskaffing van hierdie plan. Vir meer inligting, besoek asseblief: http://www.linkedin.com/in/tienie-van-wyngaard
Verwante Leesplanne

Vrydag. Saterdag. Sondag!

'n Lewe saam met Jesus

Wys My Die Weg - Lydenstydreis Vir Graad 6 & 7

Mosaiek Lydenstydgids 2026: Wys my die weg

Die Opgestane Redder en Sy Kerk

Vreemdeling Tot Volgeling

Jy Kan God in Alle Omstandighede Vertrou

Markus 1-8: InSync met God se Woord

Dit is afgehandel!
