Almal Wil Wen, Maar Niemand Wil Wag Nie

5 Dae

Deur hierdie omvattende daaglikse leesstukke, leer jy hoe om in alle aspekte van die lewe, van genesing tot verhoudings, op God se tydsberekening te wag. Ontdek hoe om die beste van die wagseisoen te maak en te bid volgens God se wil. Hierdie oordenking is gebaseer op "Everybody Wants to Win, But Nobody Wants to Wait" deur Marcus Gill.

Uitgewer

Baie dankie aan Marcus Gill & Charisma House wat hierdie leesplan verskaf het. Besoek http://waittowin.com vir meer inligting

Oor Die Uitgewer

Meer as 50000 voltooi