Ervaar God as 'n Vriend

5 Dae
Beleef jy 'n woestyntydperk, vind jy geen water of oase vir jou siel nie? Wat as hierdie tydperk die grootste hoop van almal inhou: om God se teenwoordigheid intiem, eg en passievol te ervaar? Hierdie leesplan moedig jou aan dat hierdie tyd nie vermors word nie, al voel jy party dae asof jy nêrens heen gaan nie. Dit maak nie saak watter terrein jy betree nie, God reis saam met jou as 'n trooster, lewegewer en vriend.
Ons wil graag WaterBrook Multnomah vir hierdie leesplan bedank. Vir meer besonderhede, besoek asseblief: https://www.faitheurycho.com/
Verwante Leesplanne

Vaste Geloof

Ek volg Jesus

My Saligmaker Leef

’n Kersfees Saam met Jesus

Die Onbegryplikheid van God se Oneindigheid

Die Verlosser wat Uitreik na Ons - 'n Studie oor die Nabyheid van God van die Krip tot die Kruis

Geskenke van God

Leer Ken God op 'n Nuwe Manier

Gebede uit ’n Vrou se Hart
