EFÉSIËRS 2:5-6

EFÉSIËRS 2:5-6 AFR53

ook toe ons dood was deur die misdade, lewend gemaak saam met Christus — uit genade is julle gered — en saam opgewek en saam laat sit in die hemele in Christus Jesus