Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Wanneer Die Duiwel Klop

5 Dae
As die duiwel klop, hoor jy dit nie altyd nie. Reg? Hy sluip eerder by 'n oop deur in. Hy is die bedrieër, vernietiger en aanklaer wat alles sal doen om God se liefde en waarheid te verbloem. Hy wou nie hê dat hierdie Life.Church leesplan geskryf word nie, en hy wil beslis nie hê dat jy of jou kleingroep dit moet lees nie. Maar dit is nog 'n stryd wat God sal wen.
Ons wil Life.Church graag bedank vir die verskaffing van hierdie leesplan. Vir meer inligting, besoek gerus: www.life.church
Verwante Leesplanne

Lewe Veranderd: Geestelike Oorlogvoering

Geen Aanstoot

Groei in Geloof

Om Deur Geestelike Valleie te Gaan

Nie Bang Nie: Hoe Christene op Krisisse kan Reageer

Hoe om Dankbaar te Wees vir Jou Lewe

Lewe Veranderd: Aanvaar Jou Identiteit

Om Soos Jesus te Leef

Nuwejaar: 'n Nuwe Begin
