Romeine 15:18-19

Romeine 15:18-19 AFR20

Ek sal dit inderdaad nie waag om oor iets anders te praat as wat Christus deur my gedoen het om die heidene tot gehoorsaamheid te bring nie – deur woord en daad, deur kragtige tekens en wonders, deur die krag van die Gees van God. Gevolglik het ek die verkondiging van die evangelie van Christus heeltemal voltooi, van Jerusalem af en rondom, tot sover as Illirikum.

Video vir Romeine 15:18-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 15:18-19