ROMEINE 15:18-19

ROMEINE 15:18-19 AFR83

Ek sal dit nie waag om oor iets anders te praat as oor wat Christus deur my tot stand gebring het om heidennasies aan God gehoorsaam te maak nie. Dit het Hy deur my gedoen met woord en daad, deur kragtige tekens en wonders, in die krag van die Gees van God. En so kon ek van Jerusalem af al verder tot in Illirikum my taak om die evangelie van Christus te verkondig, ten volle uitvoer.

Video vir ROMEINE 15:18-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 15:18-19