Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Regverdiging: 'n Studie oor Romeine

16 Dae
Romeine, wat beskou word as een van die teologies rykste boeke van die Nuwe Testament, is 'n verhandeling oor die teologie van verlossing. Om te begin met die hopeloosheid van ons sonde-gevulde toestand, wys Paulus hoe God geregtigheid aan sy mense verskaf deur Jesus Christus. In Romeine word ons daaraan herinner dat regverdiging nie uit status of morele prestasie kom nie, maar uit geloof in die plaasvervangende dood en heerlike opstanding van Jesus Christus.
Baie dankie aan Thomas Road Baptistekerk wat hierdie leesplan verskaf het.Vir meer inligting besoek asseblief: http://www.trbc.org
Verwante Leesplanne

12 Dae Om Liefde Te Bou Wat Hou

Aanbidding: 'n Studie in Psalms

Floreer: 'n 14-Dag Oordenking Vir Enkellopendes

Verhoudings van die Koninkryk – 'n Leesplan oor die Huwelik, Romantiese Verhoudings en Enkellopendes

Maak Gereed vir die Huwelik

Seks

Die Nuwe Testament in 90 Dae

Lewe Veranderd: Wanneer Jy Enkellopend Is

Enkellopend, Gereed om te Meng
