Psalms 103:19-22

Psalms 103:19-22 AFR20

Die HERE het in die hemel sy troon gevestig, en sy heerskappy strek oor alles. Prys die HERE, julle wat sy boodskappers is, sterk helde wat sy woord uitvoer deur sy bevel te gehoorsaam. Loof die HERE, al sy hemelse magte, sy dienaars wat sy wil volbring. Loof die HERE, alles wat Hy gemaak het, op al die plekke waar Hy heers! Loof die HERE, o my siel!

Versbeeld vir Psalms 103:19-22

Psalms 103:19-22 - Die HERE het in die hemel
sy troon gevestig,
en sy heerskappy strek oor alles.
Prys die HERE,
julle wat sy boodskappers is,
sterk helde wat sy woord uitvoer
deur sy bevel te gehoorsaam.
Loof die HERE, al sy hemelse magte,
sy dienaars wat sy wil volbring.
Loof die HERE,
alles wat Hy gemaak het,
op al die plekke waar Hy heers!
Loof die HERE, o my siel!

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 103:19-22