Handelinge 14:11

Handelinge 14:11 AFR20

Toe die skare sien wat Paulus gedoen het, roep hulle in Likaonies uit: “Die gode het soos mense geword en na ons afgedaal!”