Oorsig: Handelinge 13-28
Kyk na ons oorsigvideo van Handelinge 13-28 wat die letterkundige ontwerp van die boek en die gedagtegang daarvan uiteensit. In Handelinge stuur Jesus die Heilige Gees om sy dissipels te bemagtig soos hulle die goeie nuus van sy Koninkryk aan al die nasies van die wêreld versprei.
https://bibleproject.com/Afrikaans/
Boekoorsigte - Nuwe Testament
9 van 31VERWANTE SKRIFGEDEELTE
Lees, maak aantekeninge en bestudeer die Woord


