MATTEUS 2:19-20

MATTEUS 2:19-20 NLV

Ná Herodes se dood verskyn daar ’n engel van die Here in ’n droom aan Josef en sê vir hom: “Staan op en neem die Kindjie en sy ma terug na die land Israel, want die mense wat die Kindjie om die lewe wou bring, is dood.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 2:19-20